Dr. Barend Smith

Call Directions Contact the practice

Dr. Barend Smith Experienced Dentist recently opened a new Private Practice in Welgevonden, offering advanced dental care in a comfortable and pleasant atmosphere.

Indien jy draadjies op jou tande oorweeg en die estetiese voorkoms daarvan vir jou 'n probleem is, is hierdie hegtings n...
23/10/2015

Indien jy draadjies op jou tande oorweeg en die estetiese voorkoms daarvan vir jou 'n probleem is, is hierdie hegtings nou 'n alternatief. Daar is egter ekstra koste aan verbonde. Doen navraag by jou tandarts of ortodontis.

As jy 'n voorliefde vir suur voedsel of drankies het, laat dit jou voortande afslyt. Dit lei tot sensitiewiteit vir koue...
22/10/2015

As jy 'n voorliefde vir suur voedsel of drankies het, laat dit jou voortande afslyt. Dit lei tot sensitiewiteit vir koue en warm voedsel. Op tweede foto vanaf verhemelte geneem kan die erge erosie gesien word. Kyk hoe die rooi tandsenuwees (pulpa) van die vier voortande deurskyn. Vier wortelkanale is hierdie tande se voorland. Voorkoming van tanderosie is beter as genesing!

Indien jy die swembad se rand te hard gesoen het, kan ons jou tande weer na hul vorige voorkoms herstel. In hierdie geva...
30/09/2015

Indien jy die swembad se rand te hard gesoen het, kan ons jou tande weer na hul vorige voorkoms herstel. In hierdie geval is dit sonder verdowing gedoen met tandkleurige herstel materiaal. Tydsduur: 50 minute

Indien 'n tand misvormd in die mond ontwikkel het, (peg lataral) kan 'n porselein kroon  wat deur 'n tandheelkundige lab...
30/09/2015

Indien 'n tand misvormd in die mond ontwikkel het, (peg lataral) kan 'n porselein kroon wat deur 'n tandheelkundige laboratorium vervaardig word, geplaas word om sy voorkoms permanent te herstel.

Soetgoed, si*****te en baie tyd verloop kan verwoesting teweeg bring in jou mond. Herstellende tandheelkunde in vier ses...
21/07/2015

Soetgoed, si*****te en baie tyd verloop kan verwoesting teweeg bring in jou mond. Herstellende tandheelkunde in vier sessies van twee uur elk kon die skade weer herstel!

'n Foto van 'n wan-okklusie. Sonder ortodontiese behandeling sou dit nooit verander het nie. 'n Pasiënt wat voorheen suk...
21/07/2015

'n Foto van 'n wan-okklusie. Sonder ortodontiese behandeling sou dit nooit verander het nie. 'n Pasiënt wat voorheen suksesvol deur ons behandel is, en wat nou 'n blywende mooi glimlag het.

14/07/2015
13/07/2015
Ek het in die koue winter van 1990 op De Aar my tandheelkundige praktyk begin. Na 25 jaar het ek weer in die nat Weskaap...
13/07/2015

Ek het in die koue winter van 1990 op De Aar my tandheelkundige praktyk begin. Na 25 jaar het ek weer in die nat Weskaapse winter 'n praktyk in Stone Square Welgevonden, Stellenbosch begin. Alle ou pasiente, vriende en familie is welkom vir 'n kuier, koffie drink en gesels oor tye,plekke en mense wat was. Ek sal selfs na jul tande ook kyk as dit nodig is.
Tel: 021 889 5342
Sel: 0834489171 — in Stellenbosch, Western Cape.

Address

Stone Square, Welgevonden
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30

Telephone

+27218895342

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr. Barend Smith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr. Barend Smith:

Share