Dr F Swanepoel

Dr F Swanepoel An Orthodontic Practice in Pretoria East

Ons wens vir elke pasiënt van ons 'n goeie rustyd en mag almal met nuwe lewenslus 2026 aanpak.
12/12/2025

Ons wens vir elke pasiënt van ons 'n goeie rustyd en mag almal met nuwe lewenslus 2026 aanpak.

Ons ontvangsdame, Ina Prinsloo, verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy 'n geseënde jaar hê en baie danki...
04/09/2025

Ons ontvangsdame, Ina Prinsloo, verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy 'n geseënde jaar hê en baie dankie vir jou harde werk en alles wat jy vir ons praktyk doen. Ons waardeer jou opreg. Mag dit 'n mooi dag wees. 🎉🍷

Daar is bevind dat jou serotonienvlak styg wanneer jy glimlag. Selfs al kan jy aanvanklik slegs 1 tand wys en nie al twe...
05/06/2025

Daar is bevind dat jou serotonienvlak styg wanneer jy glimlag. Selfs al kan jy aanvanklik slegs 1 tand wys en nie al twee en dertig tande nie, sal selfs 'n piepklein glimlag jou gemoed ligter laat voel.

Bel ons praktyk vir 'n afspraak en kom ons help jou om al twee en dertig tande te kan wys. 😊

12/12/2024
Desember vakansie datums vir die praktyk van Dr Swanepoel en Dr Opperman.
12/12/2024

Desember vakansie datums vir die praktyk van Dr Swanepoel en Dr Opperman.

Nothing compares to the feedback from children. This is why we do what we do. 😚
28/11/2024

Nothing compares to the feedback from children. This is why we do what we do. 😚

Ontmoet die toegewyde span by Dr Swanepoel en Opperman se praktyk. Hulle sorg dat jou ervaring uniek is en dat jy daar u...
14/11/2024

Ontmoet die toegewyde span by Dr Swanepoel en Opperman se praktyk. Hulle sorg dat jou ervaring uniek is en dat jy daar uitstap met die mooiste glimlag.
Bel ons vir n konsultasie - 012 348 1189

Twee van ons personeel se kinders het geskitter by hul matriekafskeide. Met sulke mooi glimlagte hoef mens vir niks teru...
02/11/2024

Twee van ons personeel se kinders het geskitter by hul matriekafskeide. Met sulke mooi glimlagte hoef mens vir niks terug te staan nie. Dankie Dr Frans Swanepoel. 🌟 Trotse ouers.

Address

437 Rodericks Weg, Lynnwood
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27123481189

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr F Swanepoel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr F Swanepoel:

Share

Category