14/10/2026
āMaar wanneer kan my kind nou self sy/haar tande borsel?ā
Dit is n vraag wat baie ouers vra, want ja, kinders wil alles graag self doen. Maar kan hulle regtig?
Episode 1 van āGroot Tande, Besige Handeā gesels ons oor wanneer kinders gereed is om self na hul mond higiene om te sien. En nee, die antwoord is darm nie eers op 18jaar nie š
Onafhanklikheid is goed, maar tot op 12jaar moet ouers seker maak die tande ly nie daar onder nie.
Kidsā Teeth | Tooth Brushing | Childrenās Oral Health | Kidsā Oral Health | Dental Care | Dentist |Paarl Dentist | Western Cape