Die Tandmuis se Huis

Die Tandmuis se Huis Dienste in algemene tandheelkunde, implantate, ortodonsie en kosmeties. Dr du Plessis, Dr Sharpe & Dr Schoeman is die tandartse gereed om te help.

Karen Jordaan is ons Mondhigiënis. Ons het ook ñ lab op die perseel wat deur Karen Westerman behartig word.

GO Bokke!!!! Geesvang saam met die Bokke by Die Tandmuis se Huis 🌟🌟🌟🌟
05/09/2026

GO Bokke!!!! Geesvang saam met die Bokke by Die Tandmuis se Huis 🌟🌟🌟🌟

Kom besoek ons vir professionele bleiking en kry daardie pragtige glimlag  🦷🦷🦷🦷Skakel die Tandmuis se huis vir meer inli...
22/07/2026

Kom besoek ons vir professionele bleiking en kry daardie pragtige glimlag 🦷🦷🦷🦷
Skakel die Tandmuis se huis vir meer inligting

Die Tandmuis se Huis

078 646 5440 / 044 691 2421

22/07/2026
Kom besoek die Tandmuis vir ‘n roetine skoonmaak en gratis ondersoek by ons mondhigiënis. Geldig vir die maand van Julie...
09/07/2026

Kom besoek die Tandmuis vir ‘n roetine skoonmaak en gratis ondersoek by ons mondhigiënis.
Geldig vir die maand van Julie 2026!
Hoop om julle gou te sien 🌟

💙Gelukkige Vadersdag aan elke Pappa-figuur vandag, mag julle ñ geseënde dag hê en sommer baie bederf word, laat mamma va...
21/06/2026

💙Gelukkige Vadersdag aan elke Pappa-figuur vandag, mag julle ñ geseënde dag hê en sommer baie bederf word, laat mamma vandag braai 🤍

19/06/2026

Neem asb kennis dat die praktyk vandag 19 Junie gesluit is.

Geseënde naweek 🤍🌸

13/06/2026

‼️Neem kennis dat die praktyk oop sal wees Dinsdag 16 Junie‼️

Skakel gerus en maak jou afspraak.

🦷🐭‼️ Skakel nou vir ñ afspraak‼️🐭🦷
11/06/2026

🦷🐭‼️ Skakel nou vir ñ afspraak‼️🐭🦷

📍BELANGRIKE KENNISGEWING 📍Geagte Pasiënte,Na aanleiding van onlangse veranderinge wil ons u graag in kennis stel dat Tan...
04/06/2026

📍BELANGRIKE KENNISGEWING 📍

Geagte Pasiënte,

Na aanleiding van onlangse veranderinge wil ons u graag in kennis stel dat Tandmuis se Huis steeds soos normaal voortgaan om tandheelkundige dienste aan pasiënte te lewer.

Die span bly ten volle operasioneel, en bevestig dat die volgende tandartse steeds by Tandmuis se Huis praktiseer:

• Dr Leon du Plessis
• Dr Melissa Sharpe
• Dr Pieter Schoeman

Dankie vir u ondersteuning.
Groete

📌Hier is die nodige inligting  van Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio 📌Soos genoem die Die Tandmuis se Huis gaan...
02/06/2026

📌Hier is die nodige inligting van Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio 📌

Soos genoem die Die Tandmuis se Huis gaan voort soos normaal met net die een verandering. Skakel gerus vir ñ afspraak

Address

34 Kaap De Goede Hoop Laan
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27446912421

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Tandmuis se Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Die Tandmuis se Huis:

Shortcuts

Share