16/10/2026
π Gelukkige Baasdag, Dr. Coetzer! π¦·β¨
Vandag sΓͺ ons dankie vir βn baas wat met βn groot hart leiding gee. Dankie vir Dokter se positiewe energie, ondersteuning en opregte omgee vir ons Γ©n elke pasiΓ«nt.
Dit is βn voorreg om deel van Dokter se span te wees. Ons waardeer die voorbeeld wat Dokter stel en die verskil wat Dokter elke dag maak een glimlag op βn slag! π
Met waardering,
Hannah en Lynn π·