23/09/2026
Hallo George! 👋
My naam is Marlize, en hierdie maand het ek iets gedoen waarvan ek al jare droom – ek het my eie mondhigiëne-praktyk hier in ons dorp geopen: Eden Smile Studio. 🌿
'n Paar dinge wat baie mense nie weet nie:
• Jy kan 'n mondhigiënis direk sien – geen tandarts-verwysing nodig nie
• 'n Gereelde professionele skoonmaak help om jou tandvleis te beskerm, nie net jou glimlag nie
• Tandebleiking kan veilig deur 'n gekwalifiseerde mondhigiënis gedoen word
As jy daardie skoonmaak al 'n rukkie uitstel (geen oordeel nie, ons almal doen dit! 😅), is maandeinde 'n goeie tyd om dit af te merk.
🌐 Webwerf: www.edensmilestudio.co.za
📲 WhatsApp: 062 474 9774
📅 Bespreek: https://marlize-nel-dental-hygienist.bookem.com
📍 Eenheid 15A, Fairview Office Park
Dankie dat julle my so verwelkom – ek sien uit daarna om julle te ontmoet! 💛
Hallo George! 👋
My name is Marlize, and this month I finally did something I've dreamed of for years – I opened my own dental hygiene practice right here in our town: Eden Smile Studio. 🌿
A few things many people don't know:
• You can see a dental hygienist directly – no dentist referral needed
• A regular professional clean helps protect your gums, not just your smile
• Teeth whitening can be done safely by a qualified hygienist
If you've been putting off that cleaning (no judgement, we all do it! 😅), month-end is a great time to tick it off.
🌐 Website: www.edensmilestudio.co.za
📲 WhatsApp: 062 474 9774
📅 Book: https://marlize-nel-dental-hygienist.bookem.com
📍 Unit 15A, Fairview Office Park
Thank you for welcoming me – I'd love to meet you! 💛