01/09/2026
Hallo, Lente! 🌸
’n Nuwe seisoen, nuwe energie en nog meer redes om te glimlag! 😁🌷
Dr. AM Kruger en span verwelkom die lente en wens al ons pasiënte ’n pragtige seisoen vol sonskyn en mooi glimlagte toe. 🌼☀️