16/10/2026
Dr. Amile de Wet het eintlik gedink sy pad gaan hom na F1 toe vat. 🏎️ Toe wen tandheelkunde. 🦷
’n Liefde vir die mediese veld, om mense te help en prakties met sy hande te werk, het hom uiteindelik hier gebring.
Ontmoet die dokter agter die masker. 😷