03/06/2019
Hello liefste vriende en pasiente... ek het met n swaer gemoed maar blye hart die Sanlam praktyk verkoop en begin vandag met n nuwe avontuur in Brackenfell by Dr Steyn en vennote. Ons is geleë agter die veearts op hoek van Ou Paarl Weg en Brackenfell Boulevard (oorkant Brackenfell Gas) Kontak nr 021 981 2934... vir die gene wat graag n geselsie wil kom aanknoop en dalk n tandjie wil kom uitsort🤩😋 Gaan Sanlam baie mis maar is veeeslik opgewonde vir die nuwe begin! Ek hoop om sommer baie ou gesiggies in die nuwe kamer te sien!!! Dankie vir al julle liefde en ondersteuning!!! Liefde Elzanne